Begryp: ‘n Afrikaanse Gedig / Realise: an Afrikaans Poem
In die feëwoude Raak dit al hoe benouder Want voëlneste word verwyder En hoeveelheid inwoners al hoe kleiner Is daar geen verligting? Aan die oprigting? Daar is geen meer bome Vir die beeldskone Woudgeeste om onder te dans Deur die dag en saans Niemand gee om Want die mensdom is stom Hul kinders gaan eendag […]
Read More Begryp: ‘n Afrikaanse Gedig / Realise: an Afrikaans Poem